Evelyn Keyes

Evelyn Keyes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Evelyn Louise Keyes
Geboorte (1916-11-20)20 November 1916
Sterfte 4 Julie 2008 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1938–1993
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Evelyn Keyes (20 November 1916 – 4 Julie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), The Thrill of Brazil (1946), The Killer That Stalked New York (1950), en The Seven Year Itch (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy